AfriForum Registrasie

AfriForum Registrasie






















Jou ses kontaknommers:










AfriForum 911 behou die reg voor om u te kontak.


Voorwaardes:

  • Hierdie webblad is die eiendom van AfriForum.
  • Gebruikers van AfriForum 911 stem in dat AfriForum met hulle kontak mag hou.
  • Hierdie diens word gratis aan belangstellendes beskikbaar gestel. Die enigste koste wat geld, is ‘n eenmalige bedrag van R 5-00 wanneer u die diens aktiveer of heraktiveer. Die kostes is ter finansiering van die nood SMS’e wat aan u kontakte gestuur word.
  • AfriForum 911 maak gebruik van kwaliteit diensverskaffers om hierdie gratis diens aan die publiek te lewer. Gebruikers van AfriForum 911 vrywaar AfriForum van enige eise wat mag voortvloei uit die onwaarskynlike situasie dat hierdie diens wanfunksioneer.