AfriForum 911
Spyskaart

Bestel addisionele bandjies

Voer asb. die AfriForum hooflid se besonderhede en lidnommer (9 syfer no. soos op ledekaart) hier in vir die bestel van addisionele bandjies. Alle addisionele bandjies kan met hierdie een bestelling geplaas word. Moet asb. nie vir elke bandjie ‘n afsonderlike bestelvorm voltooi nie.

Die pospakkies kan gemiddeld 6 tot 8 weke neem om afgelewer te word met versending d.m.v Die Suid Afrikaanse Posdiens.

Bestel addisionele bandjies deur die vorm hieronder in te vul (bandjies kos R 10.00 elk):

(Indien jy nie ‘n lidnommer het nie, skakel ons dienssentrum by 0861020030)

Posadres

(Volledige adres vir aflewering)

Fisiese adres

(Volledige adres vir aflewering)
Kies die grootte en hoeveelheid van die bandjie/s
Laaste 3 CCV nommers

© 2013–2014 AfriForum. All Rights Reserved