Google Play Store (Android)

Gaan laai die Afriforum 911-toep onder “Apps” af en volg dan hierdie stappe:

L

Maak die Afriforum 911-toep oop.

L

Aanvaar die nodige toelatings.

L

Klik op “Sluit aan”.

L

Voltooi al die velde wat versoek word.

L

Jy sal daarna ’n eenmalige PIN (one-time PIN of OTP) per SMS ontvang.

L

Tik dié PIN in en klik op “Verifieer”.

L

Skep jou eie wagwoord:

  1. Maak seker dat jou wagwoord aan die vereistes voldoen, indien van toepassing.
  2. Kies en antwoord die sekuriteitsvraag vir verifiëringsdoeleindes as jy moontlik jou wagwoord later vergeet. (Jy kan ook nuwe lukrake vrae as sekuriteitsvrae kies.)
  3. Klik op “Dien in”.
L

Jy is nou ingeteken en kan jou Afriforum 911-noodgevaltoep enige plek in Suid-Afrika gebruik.

L

Toets die toep:

  1. Druk die paniekknoppie.
  2. Vra die noodreaksie-en-voorkomingsentrum- (NRVS-) beampte waar jy is.
L

Werk jou profiel gereeld by deur die toep te gebruik, of aanlyn in die TrackBox IMICS-ledekluis.

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!