AfriForum 911
Spyskaart

Nood-mediesevervoerdienste

Noodmediesevervoerdienste word deur die naaste beskikbare pad- of lugambulans-diensverskaffer aan kliënte verskaf in mediese noodgevalle. Hierdie diens sal deur bekwame, geregistreerde paramedici uitgevoer word.

Waar nodig sal die beseerde/siek pasiënt gestabiliseer word voordat die pasiënt vervoer word na die naaste, beste mediese fasiliteit.

Die dienste sluit in:

  • Nood mediese-ontruiming
  • Ambulansrekening-ouditering
  • Nood mediese-advies

Lugvervoer is ingesluit waar dit medies geregverdig is.

© 2013–2014 AfriForum. All Rights Reserved