AfriForum 911
Spyskaart

Telefoniese gesondheidsadvies

Gesondheids- en medieseadvies sal deur ‘n geregistreerde verpleegkundige verskaf word.

‘n Gesondheidsadviesdiens sal telefonies aan lede en hul gesinne verskaf word deur geregistreerde verpleegkundiges. Hierdie fasiliteit beskik oor ‘n omvattende databasis van simptome wat die verpleegkundiges kan gebruik om raad aan lede te verskaf. Dit verseker dat advies ten alle tye professioneel en met die nodige omsigtigheid verskaf word.

© 2013–2014 AfriForum. All Rights Reserved