Vrywaring


Lede is slegs geregtig op die diens indien hul AfriForum-ledegeld opbetaal is.

Lede is verantwoordelik om alle inligting op die stelsel by te werk.

Lede moet vooraf toestemming gee vir die gebruik van hul persoonlike inligting tydens ’n noodgeval.

Lede se persoonlike inligting sal slegs gebruik word om hulp in noodgevalle te verleen.

Inligting mag verskaf aan noodpersoneel word om die krisis te bestuur.

Lede is verantwoordelik vir korrekte en volledige inligting van hul gesinslede en naasbestaandes

AfriForum tree slegs as agent vir die lid op deur nooddienste te reël, en pasiënte kan rekenings van die diensverskaffer ontvang. Die lid vrywaar AfriForum van enige koste in dié verband.

AfriForum kan nie verantwoordelik gehou word vir omstandighede of aksies buite hul beheer nie. AfriForum is nie aanspreeklik vir skade of verlies as gevolg van onvolledige of onakkurate inligting van lede nie.

Diensverskaffers word gekeur teen streng standaarde, en AfriForum is nie aanspreeklik vir foute, nalatigheid of wanpraktyke van diensverskaffers nie.

Enige onwettige optrede deur ’n lid kan lei tot die weiering van dienste aan daardie lid.

Die dienste van AfriForum 911 TrackBox is beperk tot binne die grense van die Republiek van Suid-Afrika

Kontakbesonderhede


AfriForum: 086 10 200 30
AfriForum 911 se noodnommer: 086 11 161 54
E-posadres: AfriForum911@afriforum.co.za

Adres: H.v. D.F. Malanrylaan en Unionweg, Kloofsig, Centurion

TEKEN IN

Ons nuusbrief is maandeliks.

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!